Название книги: Een glas dooswit


Автор: Linette Retief


ISBN: 9780798154956


Издательство: Ingram


Год:


Кол-во стр.: 150


Linette Retief, bekroonde advertensie kopieskrywer, steek haar trots in haar sak en betree die w??reld van skuldberading. Sy maak ook nadere kennis met twee-minuut noedels … ???n Aksie-avontuur waar Linette as enkelma-verbruiker haar vrou moet staan teen verbruikerslandmyne. Di?? verhaal van hoe sy in die skuld beland het en hoe sy stadig maar seker weer besig is om daar uit te ontsnap sal lesers nie net vermaak nie, maar is ook prakties en vol nuttige wenke